Testimonials
List Testimonials with Carousel
“Baie dankie vir ‘n heerlike en onvergeetlike toer na Singapore, Viëtnam en Kambodja. Dit het al my verwagtinge oortref!” Leonie Roux, Stellenbosch, 24 April 2016
“Baie dankie vir ‘n onvergeetlike, perfek georganiseerde toer in Singapore, Viëtnam en Kambodja. Dit was my beste reis ooit. Ons geniet die foto’s en raak nie uitgepraat oor al die ervarings nie. Nogmaals dankie!” Belinda Fourie, Senekal, 25 April 2016
“Hier vanuit ‘n redelike nat Stellenbosch wil ek net baie dankie sê vir ‘n vyfster-toer, met waarde vir geld, uitstekende toergidse, en al die heerlike etes waar ons die lande se kosse kon proe en waardeer. Ek het so baie geleer en elke oomblik terdeë geniet.” Christine du Toit, Stellenbosch, 27 April 2016
“Ons klomp Vrystaters wil baie, baie dankie sê – uit ons harte uit – vir die heerlikste en opwindendste toer van ‘n leeftyd! Ons het regtig elke oomblik daarvan vreeslik geniet en elke dag was vol hoogtepunte. Ons kan nie glo dat ons so baie dinge beleef het in die kort tydjie nie! Alles het seepglad verloop en jou reëlings was alles perfek gedoen. Die akkomodasie en kos… sommer alles het ons verwagtinge oortref. Baie dankie!” Riana en Neel Odendaal, Senekal, 7 Mei 2016
“Net om weereens baie dankie te sê vir ‘n heerlike toer van Budapest na Bukarest. Die tyd op die bus was ‘n lekker ervaring, want ons het ‘n goeie indruk van die lande gekry. Daar was ook pret op die bus en die geborgenheid wat saam met ‘n georganiseerde toer gaan. Baie dankie vir jou kalm aandeel.” Heila Brand, Vanrhynsdorp, 1 Julie 2016
“Om met 32 wildvreemde mense die vreemde in te gaan is seker nie een van die maklikste dinge om te doen nie… Julle het dit baie goed reggekry om almal veilig, gelukkig en tevrede te hou op ons Kroasië-toer. Dankie vir die lekker hotelle. Dankie vir julle… vir vriendelikheid, geduld en sommer alles. Die herinneringe sal nog lank by ons bly” Elbrand en Annette van der Westhuizen, Secunda, 10 Julie 2016
“Baie baie dankie vir ‘n onvergeetlike toer deur Kroasië. Dit het my stoutste verwagtinge oortref. Ek is amper te bang om ooit weer op ‘n toer te gaan, want netnou is dit nie weer so lekker nie! Julle het my baie beïndruk met julle professionaliteit. Well done!” Tillie Wüst, Bellville, 12 Julie 2016
“Ek wil net baie dankie sê vir ‘n ongelooflike lekker toer deur Italië, Kroasië en Griekeland. Baie dankie vir jou puik reëlings en jou geduld met al die verskillende persoonlikhede.” Rika Leeb, Jeffreysbaai, 14 Julie 2016
“Terwyl ek so deur my foto’s blaai en al die lekkerte herleef, besef ek net weer hoe geseënd ons was om hierdie wonderlike toer deur Italië, Kroasië en Griekeland saam te kon beleef en geniet. Baie dankie vir al jou moeite om dit vir ons moontlik en aangenaam te maak. Hierdie twee weke sal nog lank in my “herinneringsboksie” lewendig gehou word….” Heloïse van der Merwe, Groot-Brakrivier , 18 Julie 2016
Box Testimonials with Carousel

Box Testimonials with Background

Dankie vir ‘n besonderse toer na Viëtnam en Kambodja – plekke waarheen ons beslis nie op ons eie sou kon gaan nie. Alles was goed georganiseer en die hotelle was puik. Dit was lekker om net vyftien in die groep te wees en sonder uitsondering was dit gawe mense met wie ons almal maklik klaargekom het. Dankie ook vir Renhard – ons was beïndruk met sy omsien na almal. – Dr Jean du Plessis, Strand, 1 April 2017